Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Duitser Bosman – Hoof Uitvoerende Beampte van Varsity Cup en ASEM Varstity Sport gesels asook met Bloubul spelers – Roelof Smit en Hendre Stassen. Verder het hulle gesels oor die Krieket, Rugby, Rassie se aanstelling as nuwe bokbreier, Golf, Tennis en vele meer…
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Danie Cornelius – Hoof van Programme by Tuks Atletiek gesels oor die Varsity Cup atletiek wat plaasvind by Tuks binnekort, en ook met Frans Parsons – Hoof Uitvoerende beampte van die SA Rugby League. Verder is daar Rugby, Winterspele, Krieket en vele meer…
Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met Charné Bosman – Comrades Marathon vrouewenner van 2016 gepraat, bietjie wintespele, Die Dusi, Krieket, Rugby en nog vele meer. Luister weer hier na die Podcast.
Daar is onderhoude met Jacques “Vleis” Englebrecht oor Rugby en met John Wright – President van die Noodelikes Krieket oor sy toekenning as beste Internasionale Hokkie skeidsregter vir 2017. Verder was daar van die Dusi, fietsry en Atletiek tot die krieket en Rugby gesels. Luister weer hier na die Podcast.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het baie sport gehad om oor te gesels met die Varsity beker wat begin het, Ses nasies hierdie naweek, en die Super Rugby wat ook nog om die draai is. Arnold Geerdts het die pers konferensie bygewoon waar Usain Bolt was en so bietjie nuus…
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het so bietjie met Ryno oor “arm wrestling” gesels en selfs mekaar so bietjie gepak met ‘n uitdaging, Jacques Faul – Hoof uitvoerende beampte – Supersport Park en die Titans het kom gesels oor hulle seisoen tot dusver en so bietjie kom insig deel oor…
Arnold Geerdts en Ruben Delmage het met Ruth Azran gesels oor hulle poging om die Jozini dam te swem en die rede daarvoor, gechat met Andrew Patterson oor die #365UbuntiClimbs wat beteken Andrew gaan elke liewe dag van 2018 Tafelberg uitklim, Krieketnuus, Rugby, Golf, Dakar ens is ook verder bespreek…
Ruben Delmage en Arnold Geerdts is weer terug op hulle pos na goeie rustyd oor Desember en het bietjie geloer na die sport wat voorlê vir 2018. Onder andere gesels oor Tennis – Australiese ope, Fietsry, Varsity Cup, Super Rugby, Sewes en ook die Pro 14. In Krieketnuus het hulle…
Pieter Cloete en Arnold Geerdts gesels met Wynand van Vuuren wat vanjaar se Munga voltooi het (oor die 1000km wedren [bergfiets]). Ons bespreek ook die SA Rugby speler van die jaar nominasies, Blitsbokke en vele meer.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts gesels weer oor al die Sport sake wat in die Wêreld gebeur. Tennis, Atletiek, Fietsry, Golf, Krieket, Branderplankry, Hokkie, MTB, Motorsport en al jou Rugby sake.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts gesels oor Tennis, Golf en Chad wat goed geswem het in Tokyo. Jy kan nie meer net sê: Mo Farah nie, jy moet nou sê: SIR Mo Farah. Caster wil groot gaan by Statebondspele, ons praat ook oor Krieket en al die Rugby sake wat…
Ruben en Arnold het gesels oor SA Hokkie, Tennis, Golfsake, Rugby en ook of die Rugby Wêreldbeker van 2019 asook die bot op die #RWC2023. Luister weer hier na die Podcast.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts gesels oor die volgende sake: Pro 14, Currie Beker Finaal, Internasionale Rugby en Sewes. Ons praat ook oor Atletiek, Tennis en Krieket.
Ruben en Arnie praat met Phillip Malan oor Die Everest Challenge. Ons praat ook oor Krieket, Golf, Tennis, Rugby en Mcgregor wat nog nie genoeg van boks gehad het nie en lyk of hy nog meer soek.
MTB - Jacques Vermooten, Afrigter van MTB by Overkruin chat met ons telefonies. Global Leaugue T20 uitgestel - Jacques Faul chat met ons telefonies. Tennis, Atletiek, Roei, Krieket, Pro 14, Currie Beker en ons gesels oor die Bokke.
11 Oct 2017
36 min
256 – 276
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.