#SlatDieSport

--:--
Ruben Delmage en Arnold Geerdts is weer terug op hulle pos na goeie rustyd oor Desember en het bietjie geloer na die sport wat voorlê vir 2018. Onder andere gesels oor Tennis – Australiese ope, Fietsry, Varsity Cup, Super Rugby, Sewes en ook die Pro 14. In Krieketnuus het hulle gesels oor die Momentum One Day Cup, die Proteas teen Indië en Australië teen Engeland. Daar was beslis ook ‘n draai gemaak by die Dakar om oor stand van sake daar te gesels. Luister weer hier na die Podcast.
11 Jan 2018 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes