#SlatDieSport

--:--
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Danie Cornelius – Hoof van Programme by Tuks Atletiek gesels oor die Varsity Cup atletiek wat plaasvind by Tuks binnekort, en ook met Frans Parsons – Hoof Uitvoerende beampte van die SA Rugby League. Verder is daar Rugby, Winterspele, Krieket en vele meer oor gechat. Luister weer hier na die Podcast.
22 Feb 2018 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatdieSport

Slat die Sport 4 April. Die uitvoerende hoof van die Titans, Jacques Faul, het kom kuier in die ateljee.
4 Apr 42 min

SlatdieSport

#SlatdieSport gesels met die rugbyjoernalis Hannes Nienaber en die Protea krieketspeler, Anneke Bosch
28 Mar 31 min