GROOTfm 90.5 #SlatDieSport met Stephen en Arnold

#SlatDieSport met Stephen en Arnold

Sport analise en ‘n hele lot bog daarby.
Weekly Afrikaans South Africa Sports
285 Episodes
236 – 256

#SlatDieSport 16 Augustus 2018

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met die Bulle se kaptein vir die Curriebeker reeks - Hanro Liebenberg gesels voordat hulle afskop met die toernooi. Verder het hulle met die afrigter en kaptein van Hoërskool Oos-Moot gesels voor hulle die naweek in die finale van die skild afdeling in die…
16 Aug 2018 33 min

#SlatDieSport 2 Augustus 2018

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met Joey Evans gechat op die program en oor baie ander sportsake. Luister weer hier na die Podcast.
2 Aug 2018 29 min

#SlatDieSport 26 Julie 2018

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het regstreeks oorgeskakel na Doug Ryder toe wat by die Tour de France is, bietjie Tennis, Golf, Super Rugby en vele meer gesels. Luister weer hier na die Podcast.
26 Jul 2018 31 min

#SlatDieSport 19 Julie 2018

Arnold Geerdts en Ruben Delmage het met Doug Ryder van Team Dimension Data by die Tour de France gesels, Super Rugby, Sewes Rugby, Krieket, Golf en vele meer. Luister weer hier na die Podcast.
19 Jul 2018 31 min

#SlatDieSport 12 Julie 2018

Arnold Geerdts & Ruben Delmage het met Doug Ryder gesels wat regstreeks vanaf die Tour de France ons op hoogte gebring het van hoe dinge gaan daar. Verder het hulle met John Laffnie de Jager gesels wat ook regstreeks vananf Wimbledon vir ons meer info gegee het van hoe dinge…
12 Jul 2018 30 min

#SlatDieSport 5 Julie 2018

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met John Laffnie de Jager so bietjie tennis sake gesels wat by Wimbledon is, met Dr. Jacques Faul oor die Abu Dhabi T20 toernooi en vele ander sporte. Luister weer hier.
5 Jul 2018 31 min

#SlatDieSport 28 Junie 2018

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Andri gesels oor die Swadini Youth Festival, bietjie Tennis, Gol, Super Rugby en vele meer. Luister weer hier na die Podcast.
28 Jun 2018 26 min

#SlatDieSport 21 Junie 2018

As jy gisteraand se #SlatDieSport met Ruben Delmage en Jay J Botes gemis het, luister gerus weer hier na die Podcast.
21 Jun 2018 21 min

#SlatDieSport 14 Junie 2018

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het lekker sportsake gesels en onder andere met Darian Pretorius wat geselekteer was vir die O/15 SA Baseball span en ook met Phillip Snyman - Kaptein van die Blitzbokke. Luister weer hier na die Podcast.
14 Jun 2018 32 min

#SlatDieSport 7 Junie 2018

Ruben Delmage en Jay J Botes het weer lekker sportsake gesels. Luister weer hier na die Podcast.
7 Jun 2018 32 min

#SlatDieSport 31 Mei 2018

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het Donderdagaand weer lekker sportsake gesels. Luister weer hier na die Podcast
31 May 2018 30 min

#SlatDieSport 24 Mei 2018

John Laffnie de Jager het so bietjie vir ons kom vertel van die #HandShakeChallenge en ons het die voorsitter van die Virseker beker - Ferdi Niemand uitgedaag om dit vir die res van die Virseker beker wedstryde te sien gebeur en Ferdi het beslis ingestem! Verder oor hele paar ander…
24 May 2018 34 min

#SlatDieSport 17 Mei 2018

Die week gesels Arnold en Ruben met Andre Watson oor Skeidsregters, Rugby, Krieket en ook die Comrades. Luister weer hier na die volledige uitsending.
17 May 2018 37 min

#SlatDieSport 3 Mei 2018

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het bietjie met Duitser Bosman oor die afgelope Varsity Cup Rugby seisoen gesels asook die Varsity Cup Hokkie wat oppad is en ook 'n hele klompie ander sportsake! Luister weer hier na die Podcast.
3 May 2018 39 min

#SlatDieSport 26 April 2018

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het bietjie met Bakkies Botha en LJ van Zyl gesels! Luister gerus weer hier na die Podcast!
26 Apr 2018 39 min

#SlatDieSport 19 April 2018

Jakkie van der Colff het in die ateljee kom draai maak om te gesels oor die Brug na Berg fietsrit en Ruben en Arnie het oor hele paar ander sportsoorte gesels. Luister weer hier na die Podcast.
19 Apr 2018 27 min

#SlatDieSport 12 April 2018

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Jacques Uys gesels wat die verkope bestuurder is van Cosmo Industrial en het gesels oor die Cosmo Run wat binnekort plaasvind. Hulle het ook 'n paar ander besighede uitgedaag om deel te neem aan die Cosmo Run. Wilma du Plessis van Uitkyk Skryfbehoeftes,…
12 Apr 2018 26 min

#SlatDieSport 5 April 2018

Gerda Steyn - Vrouewenner van die Two Oceans Marathon het by Ruben Delmage en Jan Harm Schutte kom inloer om te gesels oor die wedloop en ook wat voorlê vir haar. Sy het ook haar top 3 tips gegee vir iemand wat vir die eerste keer 'n ultra wil gaan…
5 Apr 2018 29 min

#SlatDieSport 23 Maart 2018

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het gisteraand met Johan Fourie gesels oor die Sasol GTC en ook met Wilhelm Greeff - President van die Nasionale Skole Boogskietprogram. Verder het hulle oor verskeie sportsoorte gesels en vele meer! Luister weer hier:
22 Mar 2018 31 min
236 – 256