#SlatDieSport 12 April 2018

--:--
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Jacques Uys gesels wat die verkope bestuurder is van Cosmo Industrial en het gesels oor die Cosmo Run wat binnekort plaasvind. Hulle het ook 'n paar ander besighede uitgedaag om deel te neem aan die Cosmo Run.

Wilma du Plessis van Uitkyk Skryfbehoeftes, Charmain van der Merwe van BB Nissan Silverton, Adri Botha van BB Gezina Nissan en ook BB Hatfield Nissan is almal uitgedaag en het almal die uitdagings aanvaar.

Anton Swanepoel - Skrywer van Captains & Coaches het ook kom gesels oor die boek.
Daar is verder oor vele ander sportsoorte gesels onder andere Statebondspele, Super Rugby en vele meer. Luister weer hier na die Podcast.
12 Apr 2018 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatdieSport

Slat die Sport 4 April. Die uitvoerende hoof van die Titans, Jacques Faul, het kom kuier in die ateljee.
4 Apr 42 min

SlatdieSport

#SlatdieSport gesels met die rugbyjoernalis Hannes Nienaber en die Protea krieketspeler, Anneke Bosch
28 Mar 31 min