#SlatDieSport 24 Mei 2018

--:--
John Laffnie de Jager het so bietjie vir ons kom vertel van die #HandShakeChallenge en ons het die voorsitter van die Virseker beker - Ferdi Niemand uitgedaag om dit vir die res van die Virseker beker wedstryde te sien gebeur en Ferdi het beslis ingestem! Verder oor hele paar ander sportsoorte gechat! Luister weer hier na die Podcast.
24 May 2018 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes