Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,189 Episodes
1032 – 1052

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
2 May 2025 11AM 15 min

Hoe kyk ons regering na belasting?

Pedri Reyneke, uitvoerende hoof en welvaartbestuurder by Multilink Finansiële Dienste, gesels oor belasting in Suid-Afrika.
2 May 2025 11AM 9 min

‘n Skaap in die Bosveld?

’n Groep boere is besig om ’n nuwe skaapras aan te teel. Een van hulle, Coenie Meyer, die medestigter van Marhan Boerdery, gesels oor hul vordering.
29 Apr 2025 11AM 5 min
1032 – 1052