Die regering se infrastruktuurplanne is op koers

Loading player...
Dean Macpherson, minister van openbare werke en infrastruktuur, gesels oor die regering se infrastruktuurplanne, die konstruksiebedryf, die sogenaamde konstruksiemafia, en vroue in konstruksie.
13 Aug 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
16 Oct 11AM 14 min