Kganyago sê wéér hy kán 3% teiken

Loading player...
Daar is tans ’n geskil tussen die Reserwebank en die nasionale tesourie oor ’n nuwe, laer inflasieteiken. Lullu Krugel, hoofekonoom by PwC, deel haar mening.
13 Aug 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min