Enige finansiële reis begin by ’n beleggingsplan

Loading player...
Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth Somerset-Wes, verduidelik hoe om seker te maak dat jou finansiële- en beleggingsplan al die belangrikste elemente bevat en jou behoeftes voldoende aanspreek.
12 Aug 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min