Sien ons ’n kapitaalvlug uit SA?

Loading player...
Professor Jannie Rossouw, professor aan Wits se sakeskool, deel sy insigte oor die onttrekking van groot maatskappye uit Suid-Afrika.
14 Aug 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min