Die 44ste VKB Bieliemieliefees word vanaf Donderdag tot Sondag op Reitz aangebied. Besoekers kan uitsien na ‘n ten toonstelling van die heel nuutste landboutoerusting en -tegnologie asook die heel beste vee vanuit die omgewing. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het met Garry Francis wat by die skaapkompetisie betrokke is, gesels…
Onwettige betreding en betreding van private eiendomme het een van die algemeenste misdade geword wat landbouproduksie op klein- en mediumskaalse plase in Suid-Afrika belemmer. Die landbouorganisasie SAAI sê betreding lei tot ernstiger misdade soos diefstal, onwettige beweiding van vee, beskadiging van eiendom, sny van heinings en die skep van konflik…
South Africa is expected to face a water deficit of 17% by 2030. In our first ‘Water Wednesday’ segment, OFM content manager, Elzette Boucher-Kruger spoke to Prof Anthony Turton, a water expert from the Centre for Environmental Management at the University of the Free State, about what producers can do…
Die ou spreekwoord wat lui, gedeelte smart is halwe smart en gedeelde vreugde, dubbel vreugde kry gestalte op NAMPO Park buite Bothaville waar tientalle verskilmakers hul gemeenskapsprojekte om die platteland op te hef, deel en mekaar bemoedig. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger het met Landbou Weekblad redakteur, Chris Burgess, op die…
Jan Scheepers se bekommernis oor die veiligheid van sy werkers wat daagliks op die berugte R26 in die Oos-Vrystaat ry, het hom gedwing het om meer te doen as om net gate met klippe vol te maak. Jan het teer gekoop en hy en sy werkers het begin om ‘n…
Ondanks private mediese praktyk en ’n staatshospitaal op Prieska, is daar nie genoeg kundiges en toerusting om mense in lewensgevaarlike situasies te behandel en te stabiliseer nie. Landbouer Henry Coetzee het toe inisiatief geneem en die gemeenskap bymekaar getrek om ‘n mediese sentrum tot stand te bring. Hy het hul…
Grond om op te boer is nie genoeg nie. Waar kennis en ondersteuning ontbreek kan geen ontluikende boer slaag nie. Sernick-groep se Patrick Sekwatlakwatla het tydens ‘n sessie by Dinsdag se Oplossings vir die Suid-Afrikaanse Plattelend kongres buite Bothaville, ‘n beroep op die regering gedoen om werklik te besin aan…
Marius het Mthunzi na sy plaas genooi, en daarna ’n waardevolle vriendskap en vennootskap gesmee. Marius dien as klankbord vir Mthunzi, wat vir Marius as sy “mentor” beskou.
Mthunzi Ntutela, an Eastern Cape wool farmer, elevated his flock’s quality by infusing fresh genes and placing a premium on their well-being over sheer numbers.
John Miller was ’n verskaffer vir die genetiese verbeteringsprojek, wat gehalte stoetdiere aan Oos-Kaapse wolboere voorsien het, maar nadat die staat dit nie meer befonds het nie, was die diere vir die slagpale bestem om sy verliese te verhaal. John is ook deel van die kommunale wolboere se WhatsApp-groep, waar…
Senwes-groep hoof-uitvoerende beampte, Francois Strydom, verwelkom gaste by die 'Oplossings vir die Suid-Afrikaanse Platteland'-kongres wat saam met Landbou Weekblad op NAMPO Park buite Bothaville aangebied is.
True success needs two fundamental principles: unwavering dedication and a cooperative attitude. Lennox Plaatjies is the National Liaison Officer for SA PALS (Partners in Agri Land Solutions), a private land reform and development initiative born in the Ceres region in the Western Cape. The initiative helps establish partnerships between commercial…
Vandeesweek word een van die grootste en gewildste landbouskoue in die land aangebied in die Vrystaat. Die 44ste VKB Bieliemieliefees op Reitz stal nie net van die heel nuutste landboutoerusting en -tegnologie uit nie, boere kry ook die geleentheid om te spog met hul heel beste vee in die kudde-…
Die Onteieningswetsontwerp is een van die stukke wetgewing wat heel waarskynlik deur die huidige parlement afgehandel sal wil word voordat kiesers later vanjaar na die stembus gaan. Landbou sakekamer Agbiz se regskenner, Annelize Crosby, verduidelik die jongste weergawe van die wetsontwerp is tans by die provinsies en daarna sal die…
A young farmer is reshaping the agricultural landscape by combining his passion for smart agriculture with a profound commitment to soil conservation and empowering emerging farmers. Ziphezinhle Gabuza, fondly known as Boyzie, recalls his remarkable journey from the Future Farmers Foundation to his current role exemplifies the transformative power of…
Johan Gunter gesels met Dr. Leana Janse van Rensburg, staatsveearts van George, oor die jongste uitbreking van varkpes.
19 Feb 2024 8AM
1 min
980 – 1000
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.