Geleenthede in EU met uitvoere

Loading player...
Marika Jakas, Hoof van Handel en Ekonomie van die EU-afvaardiging na Suid-Afrika, het by die onlangse AgriSA Green Horizons kongres van die geleenthede wat daar vir Suid-Afrikaanse produsente ontstaan, verduidelik…
15 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min