
Charl deel boerewysheid in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer"
Loading player...
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer," oor die belangrikheid van die verbruiker om te voldoen aan die smaak en vereistes, wat aangevra word in die mark.



