Minister Steenhuisen beklemtoon noodsaak van samewerking tydens Wêreld Voedseldag

Loading player...
Die Minister van Landbou, John Steenhuisen, het op 16 Oktober 2024 by die NG Kerk in Afrika, Delportshoop, in die Noord-Kaap, die land se aandag gevestig op die kritieke kwessie van voedselsekerheid tydens die viering van Wêreld Voedseldag. Die geleentheid, wat onder die tema “Reg tot kos vir ’n beter lewe en ’n beter toekoms” gehou is, het ’n oproep tot kollektiewe aksie gemaak om voedselonsekerheid aan te spreek.
16 Oct 2024 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min