Portefeuljekomitee ook “tevrede” met besoek aan landbounavorsingsraad

Loading player...
Voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Landbou, Dina Pule, reflekteer oor haar oorsigbesoek aan Onderstepoort Biologiese Produkte, en die samewerking wat OBP benodig vanaf die Tesourie om hulle agterstand aan te spreek en gevolglik op te los…
13 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min