Starlink: effek op afgeleë landbougemeenskappe

Loading player...
OFM Nuusredakteur, Morné van Rooyen gesels met My Broadband-redakteur Jan Vermeulen oor Starlink se langverwagte toetrede tot die SA mark. In die eerste deel van die gesprek bespreek hulle ondermeer die effek op afgeleë landbougemeenskappe..
16 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min