Afrikaans

Podcast shows
80 – 100

GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL

Podcast · Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
16 Jun 288 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL

Podcast · Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begin.
10 Jun 200 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

GROOT Oepsies

Podcast · GROOTfm 90.5
Musiek, gesels, nuus, weer, vermaak en dan ‘n OEPSIE! Elke outjie of vroutjie loop soms ‘n bloutjie en maak ‘n foutjie! Hier by GROOTfm 90.5 lag ons saam oor die ‘knope’ wat soms nie net in die verkeer is nie, maar in en op die tonge van ons omroepers! Ons…
24 Jun 188 episodes Afrikaans Comedy

Gedagte vir die Dag

Podcast · OFM
Begin elke oggend op 'n inspirerende noot met die Gedagte vir die Dag. Aangebied deur Ds. Johann Els.
11 Mar 2025 5AM 211 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Gedagte vir die dag

Podcast · Kosmos 94.1
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
25 Jun 11PM 915 episodes Afrikaans Christianity

Gedagtes van n ma wat bid

Podcast · Radio Rosestad
Sondag Skep Asem saam met Benita Jacobs 06:00 tot 10:00
2 Feb 2025 22 episodes Afrikaans Christianity · Personal Journals

Gemeenskap Onderhoude

Podcast · Radio Rosestad
Ateljee-onderhoude met bekende en/of interessante gaste
24 Jun 447 episodes Afrikaans Education · Society & Culture

Gerben van Niekerk: Woordstroom

Podcast · OFM
Gerben van Niekerk gesels met Sentraal Suid-Afrikaanse ikone.
3 Feb 2023 5 episodes Afrikaans Society & Culture · History

Gesonde gesinne

Podcast · Maroela Media
In dié reeks gesprekke bied ons toeganklike en praktiese ouerleiding en ondersteuning aan gesinne. Ons bespreek die fondasie van ʼn sterk gesin, deel strategieë vir opbouende dissipline en help jou om jou kind se behoeftes en gedrag beter te verstaan. Ons verskaf ook ondersteuning aan gesinne met neurodivergente kinders. Skink…
6 Mar 77 episodes Afrikaans Kids & Family

Gesondheid

Podcast · Radio Rosestad
Alles te doen met gesondheid
22 Jun 174 episodes Afrikaans Education · Health & Fitness

Goeie Nuus Tyd

Podcast · Radio Pulpit
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin! GNT bied luisteraars twee ure van nuus, musiek en inspirasie vir die dag wat voorlê. So vier ons ook as Bruid van Christus saam die Here. Die program het ten doel om luisteraars oor…
29 Mar 2021 43 episodes Afrikaans Christianity · Earth Sciences

Graan SA NAMPO Oesdag Landbou-uur, geborg deur Senwes

Podcast · OFM
OFM bied met trots aan ’n spesiale landbou-uur, 11 - 15 Mei 2026, 11:00 – 12:00, geborg deur Senwes. Skakel in vir insiggewende praatjies oor brandpunte in landbou.
14 May 25 episodes Afrikaans Business · News

Graan SA se NAMPO Oesdag 2026

Podcast · OFM
Dis weer daardie tyd van die jaar waar die landboubedryf momentum kry! OFM is trots om weer by Graan SA se NAMPO Oesdag te wees – van 12 tot 15 Mei by NAMPO Park buite Bothaville.
15 May 148 episodes Afrikaans Business · News

Graan SA-markverslag

Podcast · OFM
Graan SA se kenners deel die jongste tendense in graanmarkte.
21 Jun 11PM 64 episodes Afrikaans Investing · Business News

Grenslose geselsies met Marisa

Podcast · SB Trust
Grenslose Geselsies is ’n podsending van MyHartland, die virtuele kultuurtuiste van die Afrikaner in die buiteland. In dié podsending gesels ons oor emigrasie en alles wat daarmee gepaard gaan. Ons praat ook oor taal, kultuur, familie, werk en geloof - soms met ’n lag en ander kere met ’n traan…
7 May 14 episodes Afrikaans Leisure · Kids & Family

Griekwagebede

Series · Maroela Media
Verskeie oorspronklike gedigte deur Hans du Plessis in die aangrypende Afrikaanse dialek van Griekwaland-Wes oor die Dawidspsalms en ook verse oor ander Bybelgedeeltes, soos van die gelykenisse.
1 Apr 2020 73 episodes Afrikaans Read by Veronica Geldenhuys Books · Christianity

HEALING THE CITY

Podcast · Radio Tygerberg 104FM
HEALING THE CITY - Role models rising—hope for Cape Town’s future.
18 Jun 2025 4 episodes Afrikaans Christianity · Christianity

HH55

Podcast · HH55 – Paixão em Cada Jogada.
Seu tempo é o seu ativo mais valioso. Na HH55, eliminamos a burocracia para dar lugar à eficiência. Saques instantâneos, interface de alta resposta e suporte que entende suas necessidades antes mesmo de você falar. Jogue com quem respeita o seu ritmo. Website: https://hh-55.br.com Phone: 61998765432 Email: JameelkhanRawal519@gmail.com Address: R…
9 May 11AM 5 episodes Afrikaans Education · Business

HOU MY DOP

Podcast · Radio Tygerberg 104FM
Programme vir mense met gestremdhede
25 Jan 2022 116 episodes Afrikaans Society & Culture

Heerlikheid van die Psalms

Podcast · Radio Pulpit
Ontdek weer die heerlikheid van die evangelie. Die fokus is om ‘n meer diepgaande passie vir die Woord van God onder gelowiges te laat opvlam.
25 Jun 220 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity
80 – 100