Petronel Duvenhage - God se tyd is net so NB soos Sy belofte

Loading player...
Petronel Duvenhage het voorheen by ons kom kuier na soveel terleurstelling rondom haar swangerskap, dat sy 'n bediening begin het vir dames wat die seer ken van onvrugbaarheid, miskrame ens. Maar vandag se kuier was 'n getuienis van 'n heeltemalle ander kleur. Haar Nina muis is in haar arms en haar glimlag getuig van die Here se getrouheid deur dit alles!
11 Feb 2021 8AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gerrit van Wyk oor genade

Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, musiek en sy bediening.
7 May 2AM 21 min

Pierre Henrico vier Sy genade

Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.
6 May 1AM 16 min