
Dr. Pieter Barnard en sy onlangse besoek aan Rusland
Loading player...
Wynand Rossouws gesels vanoggend met Dr. Pieter Barnard, 'n bekende stem op Radio Kansel (aanbieder van Hospivisie / Hospivision), 'n evangelis en 'n man wat lief is vir God. Hulle gesels oor sy onlangse besoek aan Rusland.





