Lunch Punch: Morné Coetzee oor Vandag

Alhoewel hy al op vyrftien begin kitaar speel het en betrokke is by musiekbediening in sy kerk, het hy eers onlangs besluit om 'n kans te waag op sy musiekdroom as solokunstenaar. Hy werk ook as 'n fotograaf en grafiese ontwerper. Morné Coetzee het kom gesels oor sy motiverende enkelsnit "Vandag" uit die pen van Vaughan Gardiner.