Die deurbraak van die vrees vir die Here
--:--
Janine deel oor die deurbraak en vreugde wat die ware vrees vir die Here in jou lewe bring, en oor hoe arm ons as Christene is daarsonder. Hoe selfs sy naaste pelle nie kon staan in Sy teenwoordigheid nie, en hoe hierdie besef ons geloof en ons gebedslewe beïnvloed.