Brunch en KOPD Spar Blessings

Loading player...
#BrunchmetAnnelie en #KomOnsPraatDaaroor het 'n paar luisteraars verras met 'n R500 Spar Voucher of wat ons noem 'n Spar "Blessing". Baie dankie Spar en Geseënde Kersfees aan elkeen van ons luisteraars!
11 Dec 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Jan Blohm - Tot daar waar die lig is

Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨ Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil te maak en die rol wat Geloof nou in sy lewe speel…
13 May 29 min