Vertrou jy nog op die Here?
--:--
Johann Els vra vandag die belangrike vraag, Vertrou jy nog op die Here?
Spreuke 3:5-6 "Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop."