Lunch Punch: Pieter Marcato oor Ek Onthou Jou

--:--
Die kans dat jy al vir Pieter Marcato êrens sien optree het is baie goed. Miskien as deel van die groep Marcato saam met Ben van Zyl of in die alternatiewe popgroep EON saam met sy mede-kunstenaars Altus Theart en Jerry Spangenberg. Hy het onlangs ook as solo-kunstenaar begin optree en stel sy nuutste enkelsnit "Ek Onthou Jou" eksklusief in die Lunch Punch vry.
21 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes