God en die Perdeby
Loading player...
Vandag gaan ons terug natuur toe met natuurkundige Jacques du Toit wat 'n bietjie inzoom op "perdebye" dat ons hulle kan Romeine 1:20. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie."