Reg of Verkeerd 08 September 2020 - Die "Clicks-debakel" en rassisme
--:--
Devan Moonsamy gesels oor die impak van rassisme op Suid-Afrika en hoe om in 'n diverse SA te bly.