Retief Burger en Riana Nel Onderhoud

Loading player...
Retief Burger en Riana Nel se nuwe enkelsnit, Die Seën is besig om oral aangestuur te word, soos mense die boodskap waardeer dat die Here nogsteeds Sy kinders seën, ten spyte van alles. Hulle het ook baie rede om daarvan oortuig te wees soos hulle saamgesels oor beide se nuwe babatjies in die huis, hulle huwelike, en die baie werk wat hulle het ten spyte van die grendelstaat. God.Bly.Goed.
20 Aug 2020 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Romeine 1:20 - God openbaar in Salie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk Natuurwetenskaplike Kobus Coetzee die wonder van die lekkerruik “Salie”.
8 Sep 1AM 5 min

Jaco Strydom - Om iets NIE te doen nie

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Om NIE iets te doen nie” uit Jakobus 4:17
8 Sep 1AM 1 min

JRoss - New Creation

Janine van Niekerk speaks to mover and shaker for Kingdom... JRoss, about his new single, New Creation.
26 Aug 1AM 22 min