![](https://static.iono.fm/files/p274/logo_3195_20210513_105819_600.jpg)
Reg of Verkeerd: 07 Julie 2020 - Meer oor die nuwe POPIA wetgewing
--:--
Conrad Dormel van Weavind & Weavind vertel meer oor die nuwe POPIA wetgewing en die impak wat dit op besighede gaan hê.