#GROOTtrauma 27 Mei 2020: CRISPR en hoe kan help met die veg teen Covid-19

--:--
Kan CRISPR help om ons teen Covid-19 en toekomstige virusse te beskerm? Hoe werk genoom-editing en is dit eties? Dr Sheetal Soni (University van KwaZulu-Natal) gesels saam Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning oor die etiek en tegnologie van genoom-wysiging.
27 May 2020 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes