Lunch Punch: Arno Greeff oor Blood And Water se internasionale sukses op Netflix

Die akteur Arno Greeff gesels die internasionale sukses van Blood And Water op Netflix. Drie dae na die reeks se vrystelling was die tienermisteriedrama nommer 1 in Suid-Afrika, Frankryk, Bahamas, Libië, Jamaika, Trinidad en Kenia. Dit is ook die eerste Suid-Afrikaanse reeks wat nommer 1 in die VSA bereik het.