GROOTtrauma 22 April 2020: Hoe vergelyk inperking in New York en duideikheid ivm Covid-19 gevalle by Life Eugene Marais

--:--
Dr Louise Engelbrecht gesels oor fopnuus ivm gevalle van Covid-19 by Life Eugene Marais Hospitaal en Bernadette van der Merwe wat tans in Long Island bly, vertel van haar ervaring ivm inperking in die VSA en hoe dit vergelyk met inperkings in Suid-Afrika.
22 Apr 2020 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes