Lunch Punch: Pierre Botha - 11de dag in isolasie met Covid-19

--:--
Pierre Botha van Standerton, Mpumalanga, was op 14 Maart by ‘n funksie waar een van die gaste Covid-19 gehad het en ‘n dag later was hy en sy gesin op pad na 'n seevakansie. Nadat hy simptome begin toon het, het hulle die vakansie kortgeknip en kort daarna het hy ook postief getoets vir die virus. Hy gesels met GROOTfm tydens sy 11de dag van isolasie.
6 Apr 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes