
Jennifer gesels met Landie van die Huis van Gruwels
--:--
Jennifer het met Landie van die Huis van Gruwels gesels oor haar getuienis van hoe dit was om in n huis groot te word waar sy en haar broer en susters, erg mishandel en aangerand was. Hoe sy by n punt gekom het waar sy haar ma en pa kon vergewe en haar in identiteit in Jesus kon vind.