#GROOTtrauma: 25 Maart 2020 - Hoe gereeld was jy jou hande?!

Hoe gereeld het jy jou hande gewas voor die Covid-19 uitbraak? Ons doen ook 'n eksperiment danksy Techno Glow se "glow powder". Dr Jaco van Niekerk en Esmaralda Burger leer ons meer oor bakterië en virusse.

http://technoglowproducts.co.za/