DANA SNYMAN: SOEKMEKAAR
--:--
Met: Johannes de Villiers
Aangebied deur Kwela
’n Stuk of 50 stories waarin Dana
Snyman besin oor enigiets van Donald
Trump tot ’n 40ste skoolreünie, van sy
kennismaking met Eugène Terre’Blanche
tot die Bogosi-gesin wat by hom gewoon
het op Jacobsbaai. Hy vertel hoe mense
na mekaar probeer uitreik in ons land;
hoe ons mekaar soek en nie altyd
vind nie. Johannes de Villiers, skrywer van Blydskap in die malle gejaag, vra
hom uit.
Aangebied deur Kwela
’n Stuk of 50 stories waarin Dana
Snyman besin oor enigiets van Donald
Trump tot ’n 40ste skoolreünie, van sy
kennismaking met Eugène Terre’Blanche
tot die Bogosi-gesin wat by hom gewoon
het op Jacobsbaai. Hy vertel hoe mense
na mekaar probeer uitreik in ons land;
hoe ons mekaar soek en nie altyd
vind nie. Johannes de Villiers, skrywer van Blydskap in die malle gejaag, vra
hom uit.