Ramaphosa's Long Game

Cheryl Carolus, Anthony Butler en Ralph
Mathekga gesels met Adriaan Basson

Aangebied deur Jacana Media

Ons president is by ’n kruispad wat
verreikende gevolge vir die land kan
hê. Cheryl Carolus, Anthony Butler en
Ralph Mathekga bespreek sy grootste
uitdagings en moontlike strategie.
Cheryl is ’n sakevrou en voormalige
uitvoerende hoof van SA Toerisme en hoë kommissaris in Londen; Anthony en
Ralph is politieke ontleders wat elkeen
vantevore ’n boek oor Ramaphosa
gepubliseer het – Anthony se The Road
to Presidential Power is bygewerk en
verskyn nou weer.