Raport regstreeks: Waldimar Pelser praat met Helen Zille
--:--
Waldimar Pelser, hoofredakteur van Rapport en aanbieder van kykNET Verslag voer ’n in-diepte onderhoud met Helen oor die opposisiepolitiek, die ANC en waarom identiteit skielik soveel saakmaak.