Personas uit die hoed
--:--
Aangebied deur LAPA: ’n Gesprek tussen Izak de Vries en Chanette Paul oor Raaiselspieël en Siende Blind
.
Hulle
fokus op die spel
tussen werklikheid en fiksie, want hierdie tekste gaan oor die kulkuns van skryf, oor vals
persoonlikhede en
die werklikheid wat soms veel meer betowerend is as die haas in ’n hoed.