Vertalings: Afrikaans en Engels, hand aan hand
--:--
Aangebied deur Umuzi: Met Fourie Botha, Kirby van der Merwe, Jaco Botha en Dominique Botha Die afgelope jaar of wat is verskeie romans gelyktydig in Engels en Afrikaans uitgegee. Maar is daar in die Suid-Afrikaanse letterkunde plek vir beide? En wat behels die vertaling van dié tekste? Die sprekers bekyk dié kwessies van verskillende kante