E-boeke en selfpublikasie: kuns of kulkuns?
--:--
Met Madri Victor, Suzette Kotze-Myburgh en Nèlleke de Jager: Is e-boeke die haas uit die hoed en toekoms van die boekbedryf? Is dit wys om as skrywer slegs e-boeke te publiseer? Wanneer is selfpublikasie ’n beter opsie as tradisionele of e-boek-uitgewers? Madri Victor gesels met Suzette Kotze-Myburgh en Nèlleke de Jager oor die uitdagings vir beide uitgewer en skrywer in die nuwe digitale sfeer waarin ons ons bevind.