#GROOTtrauma 09 Oktober 2019 - Wêreldgeestesgesondheid bewusmakings dag
--:--
Dr Jerry Bezuidenhout (psigiator) en Mr Francois Louw (HUB - Crazy for Walking) gesels oor geestes gesondheid in Suid-Afrika en hoe jy kan betrokke raak by die bewusmaking daarvan.