GROOTtrauma 11 September 2019: Veiligheid van vrou in Suid Afrika
--:--
Privaat speurder Mike Bolhuis gee wenke oor veiligheid en Leilanie Kuter, 'n verkragtings oorlewende, deel haar getuienis en vertel meer oor huur stap projek. Dr Jaco van Niekerk gesels ook saam.