05 September 2019 - VanaandMetPieterCloete: Steffie en Angelique gesels oor Stem saam tv program
--:--
Steffie le Roux (Afrikaans Hoër Meisieskool sêr afrigter) en Angelique Vosloo (AHM Sêr voorsitter) gesels meer oor hul sêr groep en ook oor die Via-kanaal 147 program: Stem saam.