Reg of Verkeerd: Die week gesels Pr de Wet oor Maatskappyreg

Loading player...
Pr de Wet, 'n prokureur by VDT Prokureurs gesels oor verskillende aspekte van Maatskappyreg en oor POPI-wetgewing.
27 Aug 2019 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 18 November

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Vir watter mediese prosedure is die kettingsaag in die 1780's oorspronklik ontwikkel? >November is Longkankerbewustheidsmaand >Kan 'n hoëvet-dieet die risiko van kolonkanker verhoog? >Die aantal tande in jou mond 'n waarskuwingsteken van demensie >Dr Jaco…
18 Nov 44 min

#GROOTtrauma | 11 November

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van jou voet help jou hoofsaaklik om jou liggaamsgewig te dra en jou balans te behou? >Pretoria se hittegolf – Hoe beskerm jy jou liggaam teen die hitte? >Ozempic, Wegovy en Mounjaro –…
11 Nov 41 min

#GROOTtrauma | 21 Oktober 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Ja of Nee - Kan mans ook postpartum-depressie ervaar nadat ’n baba gebore is? >Die waterkrisis in Bronkhorstspruit >Check jou meds dag - 21 Oktober >Dr Jaco se wenk vir die week
21 Oct 40 min

#GROOTtrauma | 14 Oktober 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam kan nie self pyn voel nie? >Nasionale Noodverpleegkundigesdag >Ervaar vroue meer pyn as mans? >Christa Pike — wat gebeur medies wanneer ’n teregstelling misluk? >Dr Jaco se…
14 Oct 41 min

#GROOTtrauma | 30 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waarvoor staan die “REM” in REM-slaap? >WAT GEBEUR AS DIE STAAT NIE MEER JOU MEDISYNE HET NIE? >Vra vir Dr Jaco >Dr Jaco se wenk vir die week
30 Sep 46 min