#GROOTtrauma 14 Augustus 2019 Erektiele Disfunksie en later: Meer oor Buurtwagte
--:--
Dr Andre Marais gesels oor Erektiele Disfunksie en later kuier Andries Opperman en Llewelyn Hemmens in die ateljee om meer te vertel van Oos-Moot Buurtwag en ook die verskil tussen GPF en 'n Buurtwag.