03 Julie 2019 #GROOTtrauma Virusse en algemene luisteraar vrae
--:--
In die week se GROOTtrauma gesels Dr Jacques Koning saam met Dr Jaco van Niekerk oor 'n paar virusse en beantwoord jou mediese vrae.