Gister Se Grotes Huldeblyk aan Charles Jacobie
--:--
Charles Jacobie was op sy tyd ‘n pionier wanneer dit gekom het by Country musiek in Suid-Afrika. Hy het ook as die singende beesboer bekendgestaan.