Luister: Jannie du Toit vier fees oral in SA

Loading player...
In Julie sal Jannie du Toit sy sogenaamde “Kunstefees in die kleine” by die Atterbury-teater in Pretoria aanbied. Hy sal tydens dié spesiale dag drie van sy gewildste musiekproduksies in verskillende tydgleuwe by dié toonaangewende teater uitvoer.
24 Jun 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Brug na hoop: Projek gee kinders nuwe kans

“By ‘Bemagtig ʼn kind’ bou ons doelbewus ʼn brug wat kinders help om uitdagende omstandighede oor te steek na ʼn toekoms vol hoop, stabiliteit en geleenthede. Ons glo alle kinders verdien ʼn regverdige kans om hulle volle potensiaal te bereik.”
30 Apr 4 min

Dirk wys dieper kant met nuwe snit

“Ek wil deur die liedjie die hoop bring dat mense in ʼn soortgelyke situasie iemand sal vind wat daardie seer deur liefhê sal laat verdwyn. Ek het nie weer iemand gekry nie, maar ek het dit in God gevind.”
24 Apr 7 min

Afrikaanse toppresteerders skitter in SOS se nuwe nasionale ranglys

Agter elke matriekpunt skuil ʼn storie van harde werk. Hugo Vermeulen, hoof van opleiding by die SOS, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die erkenning vir die land se top- Afrikaanse matrikulante en uitvind wat hul sukses vir skole en gemeenskappe beteken
28 Apr 10 min

‘Help, graad 4 is hier!’

“Graad 4 is dikwels ʼn groter aanpassing as graad 1,” sê Unine Laas, Grondslagfasespesialis by die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum, in Maroela Media se ateljee.
24 Apr 22 min