Berlise Louwrens gesels met Jennifer

Loading player...
Onderhoud met Berlise Louwrens: CLF se eie gratis pamflet bediening
Dit is amper CLF se bestaansreg aangesien die organisasie 61 jaar gelede gestig is deur sendelinge om die Boodskap van die Bybel na almal te neem, in hulle eie taal.
Ons het pamflette in verskeie kategoriee wat onder andere aktuele maatskaplike kwessies aanspreek bv. mishandeling, selfdood, depressie, boelie gedrag, mensehandel en nog vele meer.
18 Mar 2019 3AM Afrikaans South Africa Technology · TV & Film

Other recent episodes

Zander Van Der Westhuizen gesels met Zakhe Mazibuko

Zander Van Der Westhuizen het vanaand op die Gospelprogram met Zakhe Mazibuko gesels oor die werk van PEN in die middestad van Pretoria. Zakhe Mazibuko het ook sy ongelooflike getuienis gedeel en vertel wat hy glo is die oplossing vir misdaad in Suid Afrika.
28 Apr 2AM 32 min